Die Rashtriya Swayamsevak Sangh (RSS), 'n radikale paramilitêre groep, beplan om 4 000 Christen- en 1 000 Moslem-gesinne teen die volgende 25ste Desember in Uttar Pradesh tot Hindoeïsme te bekeer.…
Verlede Woensdag het senator David Leyonhjelm van die Liberaal-Demokratiese Party 'n wetsontwerp by die Senaat ingedien om die konsep te verwyder dat die huwelik tussen 'n man en 'n vrou…
Aanvalle in Jerusalem neem steeds toe. Voorbeelde is 'n brandbom by Jerusalem se 'naasbestaan'-skool, die verhindering van 'n Hamas-sel se beplande aanval in die Wesoewer, en motors en bakkies word…
Al-Shabab Somaliese militante het Maandag om middernag 36 nie-Moslems vermoor nadat hulle hulle van Moslem-werkers geskei het. Die slagoffers is gevang terwyl hulle in hul tente by 'n steengroef in…
Honderde ekstremistiese Islamiete het 'n Christelike skool in Bangladesj aangeval in reaksie op plaaslike inwoners wat woedend was oor gerugte wat sê die skool dwing Moslem-kinders om tot die Christendom…
In 2011 het die Birma-weermag 'n 17-jarige wapenstilstand in Kachin-staat verbreek en meer as 120 000 onskuldige burgerlikes verplaas. Baie het na vlugtelingkampe gevlug waar voedsel en gesondheidsorg beperk is…