'n Alliansie van maatskappye en hulpgroepe het Dinsdag planne aangekondig om eksperimentele medisyne te toets en bloedplasma van Ebola-oorlewendes te versamel om nuwe slagoffers van die siekte in Wes-Afrika te…
Verlede Donderdagaand het rebelle die dorp Chibok binnegekom en vanaf bakkies en motorfietse geskiet om beheer oor die gebied te neem. Chilbok is 'n enklave van meestal Christelike families; sommige…
Hulp word dringend benodig vir vlugtelinge in 'n geslote land in SE-Asië. Volgende week sal 'n Christelike span na 'n paar vlugtelingkampe reis en voorrade uitdeel. Hulle hoop om items…
Die dodetal het tot 49 gestyg nadat 'n selfmoordbomaanvaller, vermom in 'n skooldrag, homself Maandag by 'n sekondêre seunskool in die noorde van Nigerië opgeblaas het. 57 mense is beseer.…
Nigerië se bevolkingsgroei het geweldige druk geplaas op oorgespanne openbare dienste en infrastruktuur. 45% van die bevolking is jonger as 15 jaar en 4,7 miljoen kinders op laerskool ouderdom is…
Na aanleiding van betogings en burgerlike wanorde toe Michael Brown in Ferguson vermoor is, het Christene 'n tent opgerig waar 8-10 uur van lofprysing, aanbidding, voorbidding en evangelisasie daagliks plaasgevind…