Wêreldwyd
145 gesinne het kosbare lede verloor nadat ses gewapende mans van klaskamer tot klaskamer gestap het in 'n skoolmoordtog. Dit is Pakistanse Taliban se dodelikste aanval tot nog toe. Hulle…
Vyf-en-twintig jaar gelede was die Christelike boodskap in Ghana: 'Bekeer jou en aanvaar Jesus en jy sal gered word.' Vandag word verlossing op baie plekke aangebied as 'n ervaring met…