In 1995 het die VSA die 'Jerusalem Embassy Act' goedgekeur, wat Jerusalem formeel as Israel se hoofstad erken het en gevra het dat hul ambassade vanaf Tel Aviv daarheen verhuis.…
Jesus is die sentrale karakter in die Kersverhaal. Maar 15 miljoen Mormone het 'n valse begrip van Hom, en glo dat die Vader, Seun en Heilige Gees drie gode is.…
Asia Bibi, 'n Pakistanse Christenvrou wat sedert 2010 ter dood veroordeel is vir godslastering, is genomineer vir vanjaar se Sacharov-prys vir Vryheid van Denke. Die 2017-verslag deur die Internasionale Humanistiese…
Die Kanadese pa Steve Tourloukis – wat in televisieadvertensies vir die Coalition for Marriage verskyn het – voer sedert 2012 ’n regstryd om sy ouerlike regte en godsdiensvryheid te beskerm.…
President Poetin het aan verteenwoordigers van die Russies-Ortodokse Kerk gesê: 'Die Russiese staat het die afgelope paar jaar, saam met die Russies-Ortodokse Kerk en ander godsdiensorganisasies, humanitêre hulp aan Sirië…
Honderde brandbestryders werk 24 uur per dag om snelbewegende veldbrande in die suide van Kalifornië te bestry, en windvlae van 80 mph sal na verwagting sake vererger. Veldbrande oor heuwels…