Byna 7 700 huise en geboue het in Noord-Kalifornië se ongekende veldbrande verbrand. Soos baie ander het hulle minute gehad om belangrike dokumente en foto-albums te gryp. 'Die dag ná…
Meer as 700 tale word in Indonesië gepraat en mense is versprei oor 6 000 eilande wat wissel in samestelling van landelike vissersdorpies tot hoogs metropolitaanse megastede. Vervolging is 'n…
Op 22 November, toe president Mugabe bedank het, het vieringe op straat soos tonele in 'n stadion gelyk na 'n sokkerwêreldbekeroorwinning. Soos baie lande in Afrika suid van die Sahara,…
Daar is verwag dat vise-president Emmerson Mnangagwa sy lewenslange politieke vennoot, Robert Mugabe, sou opvolg, maar hy is afgedank, vermoedelik sodat Mugabe se vrou hom eerder kon opvolg. Op 10…
Die aartsbisdom van Harare het 'n verklaring uitgereik nadat die gewapende magte oorgeneem het. Die algemene sekretaris van die Zimbabwe Raad van Kerke, ds Kenneth Mtata, het 'n beroep op…
Israeliese premier Benjamin Netanyahu het humanitêre hulp, via die Rooi Kruis, aan die slagoffers van 'n verwoestende aardbewing van 7,3 op Richterskaal gebied wat honderde in Iran en Irak op…