Die 'Hoop vir die Midde-Ooste' petisie, onderteken deur meer as 800 0000 mense, is op 12 Desember by die Verenigde Nasies aangebied, waarin die beskerming van Christene en ander vervolgde…
Soos 2017 sluit, beweeg Siriese strydende partye na versoening – maar Amerika is nie onder hulle nie. IS is alles behalwe verslaan: die Siriese weermag en sy bondgenote is besig…
In Bali strek groot rookpluime steeds 1 500 m bokant berg Agung uit terwyl uitbarstings en lae frekwensie aardbewings voortduur. Die uitbarstingsbedreiging bly op sy hoogste vlak, maar dit is…
Leiers van meer as vyftig lande het die Amerikaanse president Donald Trump se erkenning van Jerusalem as die hoofstad van Israel veroordeel en 'n beroep op die wêreld gedoen om…
Nazanin Zaghari-Ratcliffe se hofsaak, waarin sy na verwagting haar tronkstraf verleng sou kry, is uitgestel ná die minister van buitelandse sake se besoek aan Iran. Boris Johnson het gesê hy…
In Oktober het die Filippynse president Rodrigo Duterte verklaar dat Marawi-stad bevry is van die terroriste onder leiding van die Maleisier Mahmud bin Ahmad. Marawi is nou geteister en gebroke,…