Wêreldwyd
Die Bedoeïene is tradisioneel Arabiessprekende nomades wat in tente regdeur die woestyne van die Midde-Ooste woon. In die afgelope dekades het baie hulle in klein dorpies binne hul stamgebiede gevestig…
'n Sendeling skryf: 'Afghanistan word steeds geteister deur selfmoordaanvalle en geweld. Onlangs is meer as 100 weermag- en polisiepersoneel in drie dae dood. Regering en mediakantore sowel as belangrike leiers…