Europese lande se skandelike reaksie op die migrantekrisis en hul beleid teen terrorisme kan hul geskiedkundige verbintenis tot menseregte ondermyn, het Amnestie Internasionaal Woensdag gewaarsku. Hulle het hul jaarverslag gebruik…
Voorbidders in Duitsland skryf: 'Sedert die Parys-slagting, Istanbul-aanval en aanrandings in Keulen, het gevoelens van ongemak en vrees verskerp. Ons weet ook nou dat sekere inligting doelbewus deur amptelike bronne…
'n Sweedse Christen skryf: 'Swede wou nog altyd 'n ruim immigrasiebeleid hê en asiel toestaan aan almal wat dit nodig het. Daarom het baie vlugtelinge Swede binnegekom tydens die huidige…
Die eerste minister van Slowakye, Robert Fico, sê: 'Om spanning, senuweeagtigheid en vrees oor die hoof te sien dat die EU nie 'n werklike oplossing vir die migrasiekrisis het terwyl…
Die wêreld se toerismekaart word herteken namate vakansiegangers voorkeure verander, aangespoor deur terreuraanvalle en migrantekrisisse in sommige Europese lande. Euromonitor-navorsing het gesê hulle verwag dat lande soos Griekeland, Portugal en…
’n Europol-dokument wat verlede week vrygestel is, lui dat ondersoeke daarop dui dat IS wêreldwyd gaan met die moontlikheid van aanvalle teen lidlande van die EU in die nabye toekoms.…