Ysland se koalisieregering het 'n nuwe premier aangestel, 'n dag nadat Sigmundur David Gunnlaugsson opsy getree het in die nasleep van die Panama Papers-skandaal. Dit is onduidelik of die stap…
’n Duitse voorbidder sê die toestroming van vlugtelinge bied ’n uitdaging vir die president van die Federale Kantoor vir Binnelandse Veiligheid, Hans-Georg Maassen. Hy sien drie probleemareas: 1) Aktiewe ondersteuners…
Op 22 Maart het die Europese Parlement sy terreurwaarskuwingsvlak in Brussel tot oranje verhoog en sekuriteit in noue samewerking met die Belgiese owerhede verhoog na die bomaanvalle daar. Frankryk het…
Kort nadat die aanvalle in Brussel uitgevoer is, het 'n vlaag van anti-Moslem sentiment sosiale media begin tref, met mense wat die hutsmerk #StopIslam gebruik. Honderdeduisende boodskappe met daardie hutsmerker…
’n Reeks dodelike ontploffings het Brussel Dinsdag geruk en die Belgiese hoofstad se hooflughawe en metrostelsel geteiken. Christene regoor Brussel het gevra vir gebed. Die gekoördineerde aanvalle het gekom terwyl…
13,5 miljoen Siriërs (insluitend ses miljoen kinders) sal in 2016 verplaas word, volgens die Siriese Humanitêre Reaksieplan. Minder as 20% van Siriese vlugtelinge soek veiligheid in Europa. 3,6 miljoen Siriërs…