Gister, in die suide van Griekeland, is die vlam vir die Olimpiese Spele in Brasilië met behulp van die son se strale aangesteek deur 'n akteur wat die rol van…
Die migrasiekrisis en ekonomiese probleme bedreig beide die voortbestaan van die Europese Unie en die stabiliteit van Eurasië se verskanste diktature, volgens 'n jaarverslag oor demokrasie in Sentraal- en Oos-Europa,…
In sy oggendmis-prediking op 18 April het pous Franciskus gesê dat diegene wat na sieners luister, nie vir Jesus volg nie. Die Pous het gesê: 'Jesus het ons gewaarsku dat…
Een uit elke vierhonderd Europeërs is Joods, maar die Joodse bydrae tot kennis- en kultuurvelde is buite verhouding tot hierdie syfer: meer as een vyfde van die Nobelpryse vir wetenskap…
11 000 mense bly gestrand in Idomeni-vlugtelingkamp by die steeds geslote Griekeland-Masedonië-grens, waar toestande nie verbeter het nie. ’n Veldsielkundige van Médecins Sans Frontières het veranderinge in bui en die…
Van 29 April tot 1 Mei sal daar 'n Nordiese Apostolies-Profetiese Wagters-byeenkoms in Noorweë wees, waar voorbidders die Here sal roep om sy profesieë vir hul land te vervul. Hier…