Volgende week Donderdag en Vrydag word 'n vergadering van die EU-raad in Brussel gehou. David Cameron is gewaarsku dat 'n sentrale eis om immigrasie te bekamp dalk te veel vra.…
Islamitiese Staat is gewapen met biologiese en chemiese wapens, maar Europeërs neem nie die eksistensiële bedreiging ernstig op nie, volgens 'n dokument van die Europese Unie-parlement. Ook sê Israeliese kenners…