Geopende Deure-werkers in die land beweer dat gelowiges, baie van hulle Moslem-bekeerlinge, soms 'n piepklein minderheid is en so ook maklike teikens vir beledigings, met die vuis geslaan, op gespoeg…
Verlede Donderdag het die Italiaanse polisie 'n beweerde komplot deur Marokkaanse burgers gedwarsboom om die Vatikaan en die Israeliese ambassade in Rome aan te val. Vier mense is in hegtenis…