Op 9 Junie 2014 het IS-militante Mosoel in Irak binnegeval. Alle inwoners wat nie aan hul handelsmerk van Islam voldoen het nie, moes hulle bekeer, 'n hoë belasting betaal of…
Christene in Soedan versoek ons gebede vir Michael Yat (49) en Peter Yen Reith (36), twee Suid-Soedanese pastore wat in Khartoem teregstaan, wat hul jongste verhoor op 15 Junie gehad…
President Mahmoud Abbas van die Palestynse Owerheid het Dinsdag aan leiers van sy politieke party gesê dat die regering wat hy 'n jaar gelede gevorm het nadat hy 'n versoeningsverdrag…
Die staatsnuusagentskap KCNA het gesê dat die belangrikste rysgroeiende provinsies erg geraak is en meer as 30% van die rysvelde is besig om te "opdroog". Daar word vermoed dat honderdduisende…
Die IS-terreurgroep het verlede week 88 Eritrese Christene uit 'n karavaan van mensesmokkelaars in Libië ontvoer, het 'n Amerikaanse verdedigingsbeampte Maandag bevestig. Die verdedigingsbeampte het aanvanklike berigte van die massa-ontvoering…
30 days of Prayer is 'n internasionale beweging van voorbidding vir die Moslemwêreld. Die doel is om die kerk te mobiliseer om te bid! Die oorsprong van hierdie oproep tot…