Toe 'n Nigeriese pastoor verneem dat sy dogter, wat deur Boko Haram ontvoer is, geweier het bekeer hom tot Islam het hy gesê: 'Om ter wille van Christus te sterf,…
Terwyl die VSA en wêreldmoondhede optimisme uitspreek oor die geskiedkundige kernkragooreenkoms met Iran wat in Wene onderteken is, is Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu woedend dat die wêreld gee…
'n Vermeende selfmoordbomaanvaller het staatsamptenare by 'n regeringsgebou in die stad Zaria geteiken en 25 gedood en 32 gewond. Boko Haram, wat dikwels die noorde van Nigerië teiken, het aanvalle…
Die vervolging van godsdienstige minderhede is nou amptelike Viëtnamese staatsbeleid nadat Human Rights Watch 'n Junie-verslag vrygestel het wat aan die lig gebring het dat Viëtnam se regering van voorneme…
Gregor Robertson, die burgemeester van Vancouver, sê hy beplan om die pous aan te moedig om druk op nasionale regerings regoor die wêreld te verhoog om op te tree teen…
Die onstuimigheid in China se aandelemark is so erg dat 700 maatskappye die handel gestaak het om 'self te bewaar' en sodoende beleggers verhinder om hul aandele te verkoop. Dit…