’n Vermeende brandstigting op ’n kerk aan die kus van die See van Galilea het twee mense beseer en ernstige skade aangerig. ’n Bejaarde monnik en ’n Duitse vrywilliger het…
’n Woordvoerder van die arm van IS in Tunisië, wat trou aan die vernaamste ekstremistiese IS-groep beloof het, het Britse en westerse toeriste verlede maand in ’n twiet gewaarsku om…
’n Nuwe rekord in Bybelvertaling is moontlik in 2014 opgestel vir die hoogste aantal nuwe vertalings wat in een jaar gepubliseer is. Volgens die Global Scripture Access Report was daar…
’n Vrou en kind is dood en 40 burgerlikes is beseer in ’n koperbom- en geweeraanval op die Afghaanse parlement in Kaboel. ’n Selfmoordmotorbomaanvaller en ses gewapende mans is ook…
Die skietery in 'n geskiedkundige swart kerk in Charleston, Suid-Carolina, het nuwe kommer oor rassisme en vuurwapengeweld laat ontstaan. Die 21-jarige Dylan Roof het Woensdagaand by die Emanuel African Methodist…
In 'n stap om die misbruik van Pakistan se godslasteringswette te voorkom, het die regering 'n wetsontwerp opgestel wat probeer om valse beskuldigings te verminder. 'n Verpligte doodsvonnis vir die…