Hewige gevegte woed rondom Fallujah sedert Irak se weermag Maandag 'n offensief geloods het om die tradisioneel Sunni-oorheersde stad van IS terug te eis. Die VN sê hy vrees vir…
Die jongste van 'n lang reeks Iranse dreigemente teen Israel is gepraat deur Ahmad Karimpour, 'n senior adviseur van die Iranse Revolusionêre Wag. 'As die Opperleier se bevele uitgevoer moet…
Iranse Christene versoek gebed vir drie Christene wat aan die self-gestileerde 'Kerk van Iran'-netwerk behoort wat op 13 Mei gearresteer is en in aanhouding in Rasht bly. Sekuriteitsagente het toegeslaan…
Amptenare heroorweeg hul planne om mense na Fort McMurray te laat terugkeer nadat die brande hierdie week nuwe lewe gekry het en 'n 665-kamer oliesand-werkkamp noord van die stad vernietig…
Skares het die afgelope maande die strate van Brasilië ingevaar. Keelvol vir korrupsie en die realiteite van 'n dalende ekonomie, het baie gevra vir president Rousseff se verwydering. Hierdie week…