Wêreldwyd
Die eiland Ciprus word hoofsaaklik deur Grieke in die suide en Turke in die noorde beset. Een van die grootste struikelblokke vir enige soort noord/suid-reünie is dat Griekse huise en…
Christene in Kano, noordelike Nigerië, het wydverspreide geweld verwag ná die moord op 'n Christenvrou verlede week, maar Sondagdienste het vreedsaam verloop. Bridget Patience Agbahime (74), oorspronklik van die suidelike…