Woensdag is 93 mense dood in drie motorbomaanvalle in Bagdad. Die dodelikste het 64 gedood en 87 gewond. Later het twee selfmoordbomaanvallers polisiekontrolepunte geteiken en 29 dood gelaat. IS het…
Algerynse Christene staar toenemende beperkings in die gesig aangesien die regering deur Islamitiese groepe onder druk geplaas word om meer Islamitiese wetgewing te implementeer. Slegs Moslems word toegelaat om openbare…
Israel het vyf teikens in Gasa gebombardeer nadat Hamas binne 24 uur meer as vyf mortierrondtes in Israel afgevuur het – ’n eskalasie wat toegeskryf word aan Israel se verskerpte…
Die Kanadese provinsie Alberta was Woensdag onder 'n volle noodtoestand, aangesien 'n katastrofiese veldbrand aangehou het om woonbuurte in Fort McMurray te verslind, waar 80 000 inwoners veilig ontruim is.…
'n TV-program het 'n Anglikaanse predikant vir tien dae lank saam met 'n selfdegeslagpaartjie laat woon. Hoe sal ’n Christen wat hom- of haarhuwelike teëstaan, betrokke raak by twee ateïste…