Afghanistan: spesifieke doelgerigte gebed

'n Sendeling skryf: 'Afghanistan word steeds geteister deur selfmoordaanvalle en geweld. Onlangs is meer as 100 weermag- en polisiepersoneel in drie dae dood. Regering en mediakantore sowel as belangrike leiers is ook geteiken. Die terreurgroepe wat hoofsaaklik hiervoor verantwoordelik was, was die Taliban, IS en die Haqqani-netwerk wat in Pakistan gebaseer is. Saam is hulle verantwoordelik vir duisende sterftes elke jaar. Tog het van ons wat nog in die land is onlangs baie spesifiek oor hierdie situasie gebid het, het die veiligheidsmagte binne dae 'n vragmotor gelaai met plofstof en 'n huis vol wapens ontbloot en sodoende baie lewens gered. Ons moet hierdie vlak van spesifieke doelgerigte gebed handhaaf. Ons moet ook bid teen die eksterne bronne wat al hierdie wapens verskaf. Laastens moet ons bid dat die Here sal aanhou om ons kollegas en nasionale personeel te beskerm en te voorsien. (Psalm 18:36)'

  • Pray: for a powerful move of God through effective and sustained prayers. (James 5:13a)