Wêreldwyd
IS het verantwoordelikheid aanvaar vir die selfmoordbomaanvalle in drie Indonesiese kerke, wat minstens 13 mense dood en tientalle ander beseer het. Volgens die polisie was die selfmoordbomaanvallers almal lede van…
Vrese neem toe dat Hawaii se Kilauea-vulkaan op 'n groot uitbarsting afstuur. Die Amerikaanse Geologiese Opname het die waarskuwing van oranje na rooi verhoog, wat beteken dat 'n groot vulkaniese…