Wêreldwyd
Mike Pompeo, direkteur van die CIA, het onlangs 'n hoogs geheime besoek aan Noord-Korea as 'n gesant vir president Trump gebring en dié land se leier, Kim Jong-oen, ontmoet. Die…
Hou asseblief aan om oor die Gaza-grens te bid. In die derde Vrydag van betogings het 10 000-15 000 Palestyne op verskillende plekke langs die grens aan gewelddadige onluste deelgeneem…