Wêreldwyd
Baie Argentyne blameer die IMF vir die land se finansiële ineenstorting in 2001, gekenmerk deur 'n wanbetaling van soewereine effekte en skerp geldeenheidsdevaluasie, wat miljoene middelklas-Argentyne in armoede gegooi het.…
Die VSA was nie die enigste land wat hierdie week sy ambassade van Tel Aviv na Jerusalem verskuif het nie. Slegs dae ná die historiese – en omstrede – opening…