Die Australiese Christian Lobby-besturende direkteur, Lyle Shelton, het saam met 38 leiers van Christelike en ander godsdiensgroepe 'n brief aan die Eerste Minister onderteken waarin hy hom en die parlement…
’n Man en sy vriend het die 48-jarige Richard Matt en die 34-jarige David Sweat in hul agterplaas gesien met wat soos ’n kitaarkas gelyk het. Die getuies se identiteit…
In 'n gebied waar Christenwees baie gevaarlik is, hou dapper voorbidders kursusse oor hoe om te bid en van God te hoor met die visie om 'n sterk netwerk van…
30 days of Prayer is 'n internasionale beweging van voorbidding vir die Moslemwêreld. Die doel is om die kerk te mobiliseer om te bid! Die oorsprong van hierdie oproep tot…
Die IS-terreurgroep het verlede week 88 Eritrese Christene uit 'n karavaan van mensesmokkelaars in Libië ontvoer, het 'n Amerikaanse verdedigingsbeampte Maandag bevestig. Die verdedigingsbeampte het aanvanklike berigte van die massa-ontvoering…
Bosnië het onlangs meer as 550 ton oortollige wapens en ammunisie aan Irak geskenk as deel van sy betrokkenheid by die VSA-geleide koalisie teen Islamitiese Staat-militante. Die skenking is gemaak…