Articles
Sarah Mbuyi (31) is ná ’n gesprek met ’n homoseksuele kollega uit haar werk as kleuterverpleegster ontslaan. Sy het die Bybelse standpunt oor homoseksualiteit en die huwelik verduidelik toe haar…
Die Duitse kanselier Angela Merkel het gewaarsku dat die tyd min is vir 'n ooreenkoms om Griekeland in die Eurosone te hou. Sy het ná die G7-beraad in Duitsland gepraat…