Articles
Ds Kuwa Shamal, ds Hassan Abduraheem, mnr Petr Jašek en mnr Abdulmonem Abdumawla is in Desember 2015 gearresteer en in die tronk gehou op aanklag van nasionale veiligheidsmisdade. Hulle is…
Sosiale studies handboeke vir graad 1-4 is herroep na 'n uitroep van bekommerde ouers oor 'n bladsy wat twee Christelike kerke illustreer. Die boeke is deur die nuwe bestuur by…