'n Nigeriese lugmagstraler het per ongeluk 'n kamp vir ontheemdes naby Rann in die noordooste van die land gebombardeer waar die weermag besig is met wat dit noem sy finale…
'n Finale sperdatum is verklaar in Gambië, 'n land in beweging met twee presidente en Wes-Afrikaanse troepe wat gereed is om op te tree. Uittredende president Yahya Jammeh het geweier…
Die Internasionale Geregtigheidsending is op baie plekke regoor die wêreld werksaam en poog om te help met die skuldigbevinding van handelaars van volwassenes en kinders. Hulle soek tans gebedsondersteuning vir…
2017 gaan vol uitdagings wees vir die mense van die Midde-Ooste, Christene en Moslems. 'n Kort opsomming: 1) Irak sal onseker bly, al maak die stryd om Mosoel te herower…
Verlede jaar se mielie-oesmislukking blyk steeds aftakelend: dit neem meer as 'n seisoen om ten volle te herstel van die verwoestende droogte. Alhoewel die reën in November verlede jaar op…
Die grootste loodglasvenster ter wêreld, wat tonele van Genesis tot Openbaring uitbeeld, word in Leawood, Kansas, gebou. Die gemeente by die Church of the Resurrection het etlike miljoene dollars ingesamel…