Hoofde van kerke in Jerusalem doen 'n beroep op owerhede om te reageer op 'beskeie en regverdige eise' deur Christelike skole vir finansiële ondersteuning. In 'n verklaring het hulle gesê:…
'n Opwelling van bekommerde ouers maak hul stem dik oor 'n omstrede seksopvoedingskurrikulum. Ouerregte en pro-familie groepe sê dat die liberale regering se omstrede kurrikulum kinders se onskuld skend deur…
Australië se eerste minister Tony Abbott is verlede Maandag deur een van sy Liberale Party-kabinetsministers, Malcolm Turnbull, afgemaai. ’n Groot kwessie was selfdegeslaghuwelike. Abbott het die afgelope jare 'n meedoënlose…
Baie het nog nie gehoor van die Verenigde Nasies se agt Millennium Ontwikkelingsdoelwitte (MDG's) nie. Dit was 'n bloudruk wat deur al die wêreld se lande en toonaangewende ontwikkelingsinstellings ooreengekom…
Na aanleiding van ons artikel op 27 Augustus (Nepal se voorgestelde grondwetwysigings sal Christenskap onwettig maak), het wetgewers Maandag vir Nepal gestem om sekulêr te bly en sodoende minderheidsgodsdienste teen…
Teen Maandagaand het vinnig bewegende naweekveldbrande in Valley en Butte, in Noord-Kalifornië, 700 huise en 1 000 ander strukture vernietig. 143 523 hektaar is verbrand en altesaam 23 000 mense…