Godsdiens ondersteun sterrekunde en godsdienstige mense moet nie bang wees vir die wetenskaplike studie van hemelse voorwerpe nie, volgens die pous se sterrekundige, Guy Consolmagno, die nuwe direkteur van die…
Regte-ondersoekers van die VN-sending in die Republiek van Suid-Soedan (Unmiss) het gewaarsku oor 'wydverspreide menseregtevergrype'. Van die mees ontstellende bewerings was ontvoering en seksuele misbruik van vroue en meisies, van…
Die Kremlin se stafhoof, Serge Ivanov, het bevestig dat president Assad van Sirië ''n beroep op die leierskap van Rusland gedoen het met 'n versoek om militêre hulp.' Rusland het…
Robert Duncan van Middle East Concern berig: 'Hierdie somer was arrestasies en ondervragings ongewoon gereeld. Die presiese getalle is moeilik om te gee, maar ons weet van twintig arrestasies in…
Noord-Korea se staatsmedia het 'n proklamasie vrygestel wat Voice of the Martyrs (VoM) veroordeel vir hul ballonlanserings in Noord-Korea vanjaar. Hierdie helderkleurige, heliumgevulde ballonne lewer óf Bybels in die Noord-Koreaanse…
Kenia se onderwysers het belowe om voort te gaan met hul staking, wat op 31 Augustus begin het. Die regering appelleer teen 'n hofuitspraak wat onderwysers 'n salarisverhoging toestaan. President…