Colombia het 'n gewasvervangingsprogram aangekondig om die rou materiaal vir kokaïen uit te roei. Die Farc-rebellegroep het op kokaïenproduksie staatgemaak om sy opstand te finansier en het 'n groot deel…
(Opdatering van verlede week se Gebedswaarskuwing-artikel) Sondag het regter Osama Ahmed Abdulla die Tsjeggiese burger Petr Jašek aan spioenasie skuldig bevind. Hy is tot lewenslange tronkstraf plus 'n verdere drie…
Ds Kuwa Shamal, ds Hassan Abduraheem, mnr Petr Jašek en mnr Abdulmonem Abdumawla is in Desember 2015 gearresteer en in die tronk gehou op aanklag van nasionale veiligheidsmisdade. Hulle is…
Sosiale studies handboeke vir graad 1-4 is herroep na 'n uitroep van bekommerde ouers oor 'n bladsy wat twee Christelike kerke illustreer. Die boeke is deur die nuwe bestuur by…
Die inhuldiging van Donald Trump as president van die Verenigde State van Amerika het in Washington plaasgevind, wat deur tienmiljoene regoor die wêreld dopgehou is. Sy toespraak was vol retoriek…
Die jaarlikse Persecution Trends-verslag deur die VK-gebaseerde groep Mohabat sê dat sowel as die opkoms van wreedhede teen Christene in die Midde-Ooste, Pakistan en Afrika, daar rede is om bekommerd…