Wêreldwyd
Baie Christenkinders in Pakistan staar diskriminasie, mishandeling, vyandigheid en selfs geweld by regeringskole in die gesig. 'n Klas skoolmeisies in Pakistan het 'n eksamen in Huishoudkunde afgelê. Die eksaminator was…
Die Kerk is die grootste sosiale mag in China wat nie deur die Kommunistiese Party beheer word nie. Gevolglik is daar toenemende pogings om die manier waarop Christene funksioneer te…