Dit is 'n wisselvallige woonbuurt met konflikte, terrorisme en voedseltekorte aan alle kante. Met Libië in sy noorde, Soedan in sy ooste, Sentraal-Afrikaanse Republiek en Kameroen in sy suide, en…
Van Maart tot Mei sal voorbidders bid vir genesing vir die 'hart' van Suid-Afrika, met die fokus op versoening en diepgewortelde pyn en vyandigheid wat daar gekoester word. Sedert Januarie…
Kubersekshandel is 'n nuwe en verwoestende vorm van slawerny. Dit is 'n vinnig groeiende probleem aangesien internettoegang oral toeneem. Nou kan pedofiele wêreldwyd die regstreekse seksuele misbruik van seuns en…
Soos voorheen berig (sien Gebedswaarskuwing 17 Februarie), het Gambië se nuwe president Adama Barrow aangekondig dat die land nie meer amptelik 'n Islamitiese republiek genoem sal word nie, wat die…
Verlede week het ons God geprys vir Bybelvertalingswerk in twee verskillende lande; hierdie week vra ons vir gebed vir Guatemala. Toe die oorspronklike vertaler vir die Nuwe Testament in Chajul…
Die departement van binnelandse veiligheid (DHS) het twee memo's uitgereik waarin hulle uitspel hoe hulle die uitvoerende bevele oor immigrasie wat president Trump in sy eerste week in sy amp…