Selfmoordbomaanvallers en gewapende mans het op 7 Junie die Iranse parlement en Ayatollah Khomeini se mausoleum in Teheran aangeval en minstens 13 mense doodgemaak. IS het verantwoordelikheid aanvaar en met…
'n Christelike agentskap in Israel het gesê: 'Ons sien 'n groot mate van vrees onder kwesbare lede van ons Eritrese gemeenskap,' nadat 'n nuwe wet, bekend as die depositowet, deur…
Die ergste moesson sedert 2003 het Sri Lanka getref ná twee maande se droogte. 194 mense is dood, en die tol sal na verwagting styg. 99 mense word vermis en…
Negentig het gesterf en 400 is beseer toe 'n vragmotorbom Kaboel se diplomatieke kwartier geskud het, in een van die ergste terreurvoorvalle wat Kaboel getref het. Mense het gesukkel om…
’n Onlangse vlaag van terreur het mense in Jerusalem en die omliggende gebiede vrees gebring. Baie is bang om hul gesinne aan gevaar bloot te stel. Toerisme is aan die…
Net ure voor die begin van Ramadan het gemaskerde gewapende mans wat op drie sportnutsvoertuie gery het 29 doodgemaak en 22 Koptiese Christene gewond op pelgrimstog na 'n klooster in…