Wêreldwyd
Tussen 9 en 16 Junie, as deel van 'n Ramadan-gebedsfokus, het ongeveer een miljoen mense vir die Domari-mense gebid. Daar is groot verwagting dat God wonderlike dinge in hierdie seisoen…
’n Sendeling berig dat die Afghaanse regering eis dat NRO’s al hoe meer verslae skryf. Vir Bybelvertalers beteken dit meer burokrasie en die vind van nuwe maniere deur veranderinge en…