Wêreldwyd
In Februarie Gebedswaarskuwing is lesers vertel van 1,4 miljoen kinders wat gevaar loop om honger te lei in Jemen, Suid-Soedan, Somalië en noordoos Nigerië. Die krisis het vererger. Miljoene mense…
Die beproewing om deur Boko Haram ontvoer te word, eindig nie met hul vrylating nie. Dit is die begin van 'n lang stryd terug in die gesin en gemeenskapslewe. Die…