Wêreldwyd
Venezuela se Hooggeregshof is aangeval deur granate wat uit 'n gesteelde polisiehelikopter gegooi is, in wat president Nicolás Maduro 'n 'terreuraanval' genoem het. Die hof word gereeld deur die Venezolaanse…
'n Noord-Koreaanse man is in hegtenis geneem op aanklagte van 'spioenasie' nadat hy Christenfamilielede in China ontmoet het. Kim Seung-mo (61) is vroeg in Junie in hegtenis geneem nadat sy…