Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die selfmoordaanval by die St Peter and St Paul-kerk in Kaïro verlede maand, wat 28 mense dood en meer as 40…
Baie Christenkinders in Pakistan staar diskriminasie, mishandeling, vyandigheid en selfs geweld by regeringskole in die gesig. 'n Klas skoolmeisies in Pakistan het 'n eksamen in Huishoudkunde afgelê. Die eksaminator was…
Die Kerk is die grootste sosiale mag in China wat nie deur die Kommunistiese Party beheer word nie. Gevolglik is daar toenemende pogings om die manier waarop Christene funksioneer te…
’n Man van die oorwegend Bedoeïense suidelike stad Rahat is gearresteer vir die plasing van ’n video op sy Facebook-blad waarin mense gevra word om motorkapaanvalle uit te voer, het…
Die Nigeriese weermag het Woensdag gesê hulle het 963 persone gearresteer wat vermoedelik Boko Haram-terroriste is tydens 'n operasie tussen 4 en 9 Januarie. Bevelvoerder Lucky Irabor het gesê: 'Op…
Chinese pastore is in die Nuwejaar op pad na Noord-Korea om Christenskap te versprei. Terwyl hulle om veiligheidsredes anoniem bly, beweer die pastore dat hulle deur die ergste tye in…