Articles
'n Motorbomaanval het minstens 11 burgerlikes in Jableh, 'n kusdorpie wat deur die regering beheer word, doodgemaak. Vyf-en-dertig ander is ook beseer deur die ontploffing in 'n kommersiële gebied vol…
'n Verslag deur die Iranse Christelike nuusagentskap Mohabat News het getoon dat vervolging in 2016 vererger het, met 'n skerp toename in georganiseerde, regeringsgeborgde anti-Christelike veldtogte op radio en televisie,…