Die burgemeester van 'n dorp in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) het op 21 Junie gesê meer as honderd mense is dood nadat hewige gevegte uitgebreek het, ondanks 'n vredesooreenkoms wat…
’n 34-jarige Christen, Ijaz, wat uit vrees vir vervolging uit Pakistan gevlug het, het op 26 Mei nuus ontvang dat sy aansoek om vlugtelingstatus geweier is. Die volgende dag is…
Tot dusver het meer as 60 000 mense wêreldwyd na 'n Instagram-video van een uur gekyk wat daagliks om middernag begin vir mense om God te loof, gemerk as die…
Harvest America 2017 was 'n evangelisasiegeleentheid wat regstreeks op die internet uitgesaai is met opdaterings wat op Facebook, Twitter en Instagram geplaas is. Hierdie geleentheid, soortgelyk aan 'n Billy Graham-kruistog,…
Die gelowiges in Handelinge 12 het 'ernstig' gebid vir Petrus wat in die tronk was, maar toe hulle hoor hy het wonderbaarlik ontsnap, het hulle geantwoord: 'Jy is van jou…
Reddingswerkers verwag nie verdere oorlewendes in die woonstelblok wat op 14-15 Junie deur brand verswelg is nie. Ten tyde van die skryf hiervan is 17 bevestig dood, en daar is…