Articles
President Donald Trump word deur spesiale raadgewer Robert Mueller ondersoek vir moontlike dwarsboming van die gereg. Amerikaanse media sê senior intelligensie-amptenare sal ondervra word oor of mnr. Trump probeer het…
’n Losprys wat Katar aan Iraanse Al-Kaïda-verwante terroriste betaal het om die vrylating te verseker van lede van Katar se koninklike familie wat gyselaar gehou word, het vermoedelik Saoedi-Arabië, VAE,…