In April is 'n groep seuns in Ghana gered uit slawerny op vissersbote wat deur handelaars bestuur is. Alhoewel dit 'n geleentheid tot vreugde was, het sommige van hierdie seuns…
Rebellevegters in die Filippyne gebruik glo tientalle Christene - insluitend 'n priester - as menslike skilde, te midde van 'n voortdurende stryd om Marawi-stad te herower. Die IS-gekoppelde Maute-groep skuil…
Op Saterdag 8 Julie 2017 om 15:00 sal meer as 40 000 mense van alle ouderdomme by die Emirates-stadion in Londen bymekaarkom. Duisende sal hoor hoe die Goeie Nuus van…
Op 15 Junie het Jacob Stockdale (25) na bewering 'n haelgeweer gebruik om sy ma en jonger broer by sy familie se plaas in Ohio dood te maak. Toe adjunkte…
Die apostel Paulus gee vir ons 'n interessante insig oor dissipelskap. Dit begin nie in die wil nie, maar in die verstand waar ons ons oortuigings en waardes stoor. Een…
Regse ekstremiste het die aanval in Londen op 19 Junie, waarin 'n man doelbewus 'n bussie na 'n groep Moslem-aanbidders nĂ¡ laataand Ramadan-gebede gery het, verdedig deur te beweer: 'Dit…