Die Europese Unie het Woensdag sy ekonomiese sanksies teen Rusland formeel verleng, 'n wydverwagte stap wat beperkings op sake met Russiese energie-, verdedigings- en finansiële sektore tot 31 Januarie 2018…
Die Pous se hoof finansiële adviseur het besluit om verlof te neem nadat hy van historiese seksmisdade aangekla is. Kardinaal George Pell, die derde mees senior Katoliek by die Vatikaan,…
’n Burgerraad, wat na verwagting Raqqa sal regeer sodra IS uit die Siriese stad verdryf is, het onlangs 83 van die jihadistiese groep se laaggeplaaste militante begenadig as ’n welwillendheidsgebaar…
Venezuela se Hooggeregshof is aangeval deur granate wat uit 'n gesteelde polisiehelikopter gegooi is, in wat president Nicolás Maduro 'n 'terreuraanval' genoem het. Die hof word gereeld deur die Venezolaanse…
'n Noord-Koreaanse man is in hegtenis geneem op aanklagte van 'spioenasie' nadat hy Christenfamilielede in China ontmoet het. Kim Seung-mo (61) is vroeg in Junie in hegtenis geneem nadat sy…
Op 28 Mei, die dag na 'n dodelike aanval op 'n bus van Christelike pelgrims, het SAT-7 Arabiese radio 'n belangrike Christelike siening gelewer oor die bedreigings wat gelowiges van…