Articles
Kameroen se president Paul Biya het gesê hy wil dialoog met separatistiese elemente hê om die voortslepende veiligheidskrisis in die land se Engelssprekende streke te beëindig. Maar in dieselfde asem…
In Viëtnam kom Christelike vervolging van plaaslike en nasionale regerings plus stamkultuur. Kommunistiese wette benadeel die Christelike minderheid en die implementering daarvan op voetsoolvlak lei tot vervolging deur plaaslike amptenare.…