In 'n poging om meer 'inklusief' te wees, het die Noord-Somerset-raad verlede week gestem om sy Christelike gebede voor raadsvergaderings af te skaf, en ook 'n voorstel verwerp om dit…
Vir jare was Albanië gesluit vir die evangelie. Baie sien gekonsentreerde gebed en voorbidding as groot redes waarom dit nou oop is vir bediening en Skrifvertaling word aangepak. Daar is…
13 000 mense word in 'n fasiliteit geprop wat vir 3 000 ontwerp is. Die VN het 'n beroep gedoen dat migrante onmiddellik van die smerige Moria-kamp op Lesbos na…
'n Gebedswandeling langs die voormalige oos-wes grens word van 3 Oktober tot 9 November deur Duitse voorbidders onderneem met die slagspreuk 'Van 'n lewelose kloof na 'n nuwe lewenslyn'. Die…
Soedan se dominante godsdiens is Islam, en dit beklee die 6de plek in die vervolgingstabel. Byna 50% van die bevolking leef onder die armoedegrens. President Al-Basjir is gedwing om uit…
Die antieke Syweg het Oos- en Suidoos-Asië met Iran, die Arabiese Skiereiland, Oos-Afrika en Suid-Europa verbind. Onlangs, nadat Sentraal-Asiatiese pastore en leiers drie dae lank gevas en gebid het, het…