Hierdie is 'n deurlopende storie met daaglikse verwikkelinge. Gebedswaarskuwing word 24 uur voor publikasie voorberei, daarom kan inligting, alhoewel dit waar is ten tyde van die skrywe daarvan, vervang word.…
Die Stem van die Martelare het vir baie jare Aksiepakkette aan vervolgde Christene in lande soos Irak, Pakistan en Soedan versprei. Nou het Siriese Christene gevra vir versorgingspakkette om met…
Palestynse bronne sê 'n sperdatum van 5 weke is in plek vir regeringsvorming tussen mededingende Palestynse faksies en die nuwe PA-eenheidsregering sal voor die einde van Mei aangekondig word. Die…
Meer Iranse Christene immigreer na Duitsland as ooit tevore om godsdiensvervolging in hul tuisland te ontsnap. The Guardian berig dat hoewel Oos-Berlyn as een van die mees 'goddelose' plekke in…
’n Wesley Mission-verslag van 60 bladsye wat saamgestel is uit die resultate van ’n opname en onderhoude met Australiese gestremde versorgers het bevind die rol van ’n versorger is belasting…
Pous Franciskus sal van 24 tot 26 Mei 'n pelgrimstog na Israel onderneem ter herdenking van 50 jaar sedert 'n ontmoeting tussen pous Paulus VI en patriarg Athenagoras. Hy sal…