Op Dinsdag 17 Junie het 'n selfmoordbomaanvaller in 'n driewieltaxi plofstof laat ontplof terwyl mense Brasilië se wedstryd teen Mexiko in Yobe-staat gekyk het. ’n Hospitaalwerker het gesê bakkievragte beseerde…
Israeliese kweekskoolstudente Naftali Frankel, Gilad Shaar en Eyal Yifrah het verlede Donderdag verdwyn terwyl hulle na Hebron gery het. Israeliese premier Benjamin Netanyahu sê Hamas sit agter die ontvoering. Israelse…
Soennitiese Islamitiese militante het Irak se belangrikste olieraffinadery aangeval en skade aan die terrein aangerig. Iranse president Hassan Rouhani het belowe dat sy meerderheid Sjiïtiese land sal doen wat ook…
Kanon Andrew White, liefdevol bekend as 'die Vicar of Bagdad', sê Irak is in totale chaos. 500 000 het uit Mosoel gevlug en die noodtoestand het die dialoog tussen die…
Die Pakistanse Christenvrou Asia Bibi, Dinsdag se appèlverhoor oor haar doodvonnis vir godslastering, is weer gekanselleer – vir die vyfde keer. Geen nuwe verhoordatum is vasgestel nie. Bibi se vier…
Amerikaanse president Barack Obama het 'n uittrekplan vir Afghanistan aangekondig wat 9 800 troepe na 2014 in die land sal laat, wat vorige planne van 'n volledige onttrekking teen die…