Verlede Vrydag het 'n 15-vragmotor-konvooi wat by Siriese Arabiese Rooi Halfmaan-pakhuise afgelewer is, voedselhulp vir 30 000 mense, medisyne vir 15 000 mense en noodsaaklike huishoudelike items vir 10 000…
Op Woensdag 4 Junie het 'n pa op sy 18-jarige dogter in Libanon se noordelike streek Akkar losgebrand en haar onmiddellik doodgemaak, het 'n bron na aan die familie gesê.…
'n 25-jarige swanger Pakistanse vrou is op 26 Mei deur haar familie in 'n 'eermoord' met klippe doodgegooi omdat sy met die man vir wie sy lief was, getrou het.…
Gewapende mans het Sondagoggend om 9:30 'n kerk by die dorpie Attagara in Gwoza bestorm en losgebrand. Die kerk het lede gehad wat as 'n veiligheidsgroep buite die kerk gewerk…
Pastoor Behnam Irani is in 2011 tot ses jaar tronkstraf gevonnis op aanklag van oortredings teen nasionale veiligheid. Hy is sleg behandel tydens sy tronkstraf en sy gesondheid het so…
Godsdiensvryheidsgroepe het kommer uitgespreek ná berigte dat die visepresident van die Indiese Bharatiya Janata Party (BJP) Nepalese leiers aangemoedig het om godsdiensbekering te verbied. Bhagat Singh Koshiyari het glo met…