Gewapende mans wat Islamitiese slagspreuke skree, het vroeg verlede Vrydag die Radisson Blue Hotel, wat deur buitelanders gereeld besoek word, aangeval. Nadat Maliese kommando's die hotel bestorm het, is 'n…
Turks-Russiese verhoudings, wat reeds gespanne was weens Moskou se militêre betrokkenheid in Sirië om president Bashar al-Assad by te staan, het 'n gevaarlike wending geneem toe 'n Russiese vegvliegtuig deur…
Gedurende die eerste dertig dae van die nuwe Joodse jaar wat op 13 September begin het, was daar 778 terreuraanvalle in Israel. Veertien Joodse mense is in hierdie aanvalle vermoor,…
Nellore is 'n stad aan die oewer van die Penna-rivier in die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Die stad is die vierde mees bevolkte nedersetting van die staat, bekend vir sy…
Volgens 'n verslag deur die Internasionale Atoomenergie-agentskap wat Woensdag deur Reuters gesien is, het Iran se voorraad laagverrykte uraan die afgelope drie maande toegeneem, al is Teheran veronderstel om dit…
Republikeinse presidentskandidaat John Kasich het gevra vir die stigting van 'n nuwe regeringsagentskap om Joods-Christelike waardes te bevorder en radikale Islam te verslaan. Kasich het gesê: 'Ons moet boodskappe regoor…