Wêreldwyd
Teen-globalisasiebetogers het Donderdag gevra dat APEC (American-Pacific Economic Cooperation) afgetakel word. Hulle beskuldig die handelsblok daarvan dat hulle voordeel trek uit armer lande. Die betogings vind plaas op die strate…
Nie lank nadat IS-terroriste Parys getref het nie, het Boko Haram-terroriste Nigerië getref. ’n Ontploffing het ’n vrugte- en groentestand in die stad Yola in die noordooste van Nigerië getref.…