Wêreldwyd
Die Turkse geldeenheid is in vrye val nadat president Trump 'n vete met Ankara eskaleer het deur tariewe op metaalinvoer te verdubbel. Die lire daal al lank weens kommer oor…
Kuba se nasionale vergadering oorweeg veranderinge aan die 1976-grondwet. ’n Konsep nuwe grondwet erken private eiendom en maak die deur oop vir selfdegeslaghuwelike. In Julie het vyf evangeliese kerke in…