Wêreldwyd
Versoening lyk ver weg tussen Christenboere en Moslem-veewagters in Nigerië se middelgordelgebiede. Christene het na Plateau- en Benue-state gevlug weens diskriminasie en aanvalle van Boko Haram in die noorde, maar…
In Oos-Indië het 'n sikloon van 140-165 km/uur genaamd Titli Odisha verwoes. Alle geboue is gesluit, 300 000 mense is ontruim en 1 112 noodlenigingskampe is oopgemaak vir ontruimdes uit…